083 256 9600 l magriet@duinerus.co.za l Hoek van Jac van Rhyn / George du Toit Str  Bloemfontein

Pryse

Duinerus Bloemfontein Self-catering accommodation

Dubbelkamer

Prys per nag

Enkel R490

Dubbel R720

Duinerus Bloemfontein Self-catering accommodation

Familiekamer

Prys Per Nag

Enkel R490

Dubbel R720

2 Volwassenes + kind R850

2 Volwassenes + 2 kinders  R900

kinders onder 1 jaar – R50

 3 Volwassenes R870

4 Volwassenes R1100

Duinerus Bloemfontein Self-catering accommodation

Familiewoonstel

Prys per Nag

Eenheid = R1500 (Min 3 en Max 6 persone)

2 Enkel persone = R980 (2 kamers)

3 Enkel persone = R1350 (3 kamers)

3 Persone = R1200 (2 kamers)

 4 Persone = R1400                (2 kamers)

5 Persone = R1500

6 Persone = R1500

 

Toebehore

Alle kamers sluit in…

Gratis WiFi

Toegangskode beskikbaar by ontvangs

Gratis Parkering

Veilige parkering onder skadunet

Slaap & Oornag toebehore

Skoon linne, handdoeke, verwarmer & fan. Alles om ‘n goeie nagrus te verseker

Tuin toegang

U is welkom om in die tuin te sit en ons voëllewe te geniet.

Kontinentale Ontbyt

‘n Basiese kontinentale ontbyt word voorsien. Ontbytgraan, muesli en jogurt, sappies, tee en koffie

Braai Area

U is welkom om van ons braai fasiliteite gebruik te maak.

Inboek: Na 14:00
Uitboek: Voor 10:00

‘n 50% deposito binne 24 uur nadat u ‘n bespreking gemaak het sal u bespreking verseker. Die uitstaande bedrag kan kontant of elektronies (EFT) betaal word met of voor aankoms. Kredietkaart fasiliteite is beskikbaar. Slegs VISA en MasterCard.

.

Kansellasie Beleid

2 weke voor datum van aankoms: 65% van die deposito word verbeur
0-7 dae voor datum van aankoms: die totale deposito word verbeur
As u nie opdaag nie word die deposito of die volle bedrag wat betaal is verbeur
Indien minder mense opdaag is die volle gekwoteerde bedrag steeds betaalbaar.

.