083 256 9600 l magriet@duinerus.co.za l Hoek van Jac van Rhyn / George du Toit Str  Bloemfontein

Kontak Duinerus

Kontak Duinerus

Hoek van Jac van Rhyn / George du Toit Straat nr 9, Universitasrif Bloemfontein
083 256 9600
magriet@duinerus.co.za

14 + 3 =

Gasvrou
             Magriet van Dijk

Informasie

Hoe om hier te kom

Vanaf Bloemfontein Lughawe of KZN
  • Neem die N8 vanaf die Braam Fisher Lughawe 
  • Draai na regs op die N8 in die rigting van Bloemfontein
  • Ry verby die Universiteit van die Vrystaat (aan u linkerkant)
  • Bly op die  N8 tot by Jac van Rhyn Straat (Verkeerslig VOOR N1)
  • Draai links by die verkeerslig in Jac van Rhyn Straat
  • Bly op Jac van Rhyn Straat vir omtrent 3,8 km
  • Draai links in George Du Toit Straat
  • Duinerus sal op die hoek aan jou linkerkant wees (Nr 9)
Vanaf die N1
  • Neem die Nelson Mandela afrit/ N8 na Bloemfontein
  • Bly op  die N8 tot by Jac van Rhyn Straat net na die Bybelhuis
  • Draai regs by die verkeerslig in Jac van Rhyn Straat
  • Bly op  Jac van Rhyn straat vir omtrent 3,8 km
  • Draai links in  George Du Toit Straat
  • Duinerus is aan die linkerkant by Nr 9 – op die hoek

Inboek: Na 14:00
Uitboek: Voor 10:00

‘n 50% deposito binne 24 uur nadat u ‘n bespreking gemaak het sal u bespreking verseker. Die uitstaande bedrag kan kontant of elektronies (EFT) betaal word met of voor aankoms. Kredietkaart fasiliteite is beskikbaar. Slegs VISA en MasterCard.

Kansellasie Beleid

2 weke voor datum van aankoms: 65% van die deposito word verbeur
0-7 dae voor datum van aankoms: die totale deposito word verbeur
As u nie opdaag nie word die deposito of die volle bedrag wat betaal is verbeur
Indien minder mense opdaag is die volle gekwoteerde bedrag steeds betaalbaar.