Tuis

Welkom!

Duinerus Selfsorg Oornagverblyf is in Universitas Rif geleŽ, maklik
bereikbaar vanaf die N1 en naby die Universiteit van die Vrystaat,  Grey Kollege,
die vernaamste Sportgronde, die Waterfront, Winkelsentrums en Hospitale.

Duinerus bied ‘n Familiekamer,
 Dubbelkamer en 'n Familie Woonstel en kan 10 persone huisves.
Die luukse kamers is toegerus vir gerief en huislikheid.

Die kombuis/kitchenettes is toegerus vir selfsorg doeleindes en bied komplimentÍre
selfdien kontinentale ontbyt bestanddele soos: graankosse, melk, joghurt & sap. 
Selfdien etes kan in die ontbythoekies geniet word.

Duinerus is ideaal vir besigheidsmense, toeriste, gesinne en/of klein groepe.

Gaste is welkom om in the tuin te ontspan en die voŽllewe te ervaar of om
‘n braai te geniet. Onderdak parkering is veilig.
Gratis Wi Fi met Toegangkode

Duinerus Self-catering Accommodation received a Travellers' Choice Award due to exceptional customer reviews for Accommodation in Bloemfontein.
Sleeping-OUT's Guest Satisfaction award Bloemfontein 2016
© Copyright Duinerus 2011....................................... T u i s .|. A k k o m m o d a s i e .|. F a s i l i t e i t e .|. K o n t a k .|. M e m b e r   O f . . .|. E n g l i s h.........